Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sally Struthers | |
Geboortenaam | Sally Anne Struthers |
---|---|
Geboorte | 28 Julie 1947 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1970–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sally Struthers (gebore 28 Julie 1947) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Five Easy Pieces (1970) en The Getaway (1972), en in die televisiereekse All in the Family (1971) en Gilmore Girls (2000).